Thursday, 26 September 2013

Opvoedkundige Skryfstuk



 As jy musiek hoor wil jy altyd saam sing.Soms klink jy soos ‘n kanarie want jy haal nie reg asem nie.My ondervinding  in die kerkoor het my ‘n paar wenke geleer.As jy regtig ‘n solo stuk goed will sing, hier is ‘n paar wenke wat jy kan gebruik.

  •  Die beste manier om die meeste uit jou stem uit te kry is om  goeie asemhalingsoefeninge te doen.

  •   Staan met jou voete,skouer wydte.Ontspan jou knee en laat jou arms los hang.
  •   Haal in diep asem.Hou jou hand op jou maag.Jy sal voel dat jou diafragma uit swell.As jy asem haal moet jou skouers vlak bly.Hulle moet nie op en af beweeg nie.
  •   Ontspan jou kakebene.Enige spanning sal vermy dat jy die beste klank uit jou stem sal kry.
  •   Jou kakebene is die instrument waar jou stem vandaan kom,jy moet dit oppas.
  •   Masseer jou wange  met die punte van jou vingers.Doen dit in ‘n klokgewyse beweging.
  •   Drink warme vloeistowwe.Koue drankies sal jou stembande verpletter. Vermy ook nikotien en kafeïen.

Ek hoop dat die weke vir jou sal werk,dit werk beslis vir my.

6 comments:

  1. Ek kan nie sing nie, ek hoop die gaan my help.

    ReplyDelete
  2. Ek onthou 'n paar van daardie punte toe ek in die koor was op skool.

    ReplyDelete
  3. ek gaan beslis die prober...sal seker soos 'n kat klink maar ek sal dit 'n kaans gee

    ReplyDelete
  4. Enkele opmerkings:

    1. saamsing - een woord
    2. solostuk - een woord
    3. will - wil
    4. skouerwydte - een woord
    5. knee - knieë
    6. uit swell - uitswel
    7. warme vloeistowwe - warm vloeistowwe
    8. weke - wenke

    ReplyDelete
  5. Soms sal dit vir my help wanneer ek so in die huis sit en sing.

    ReplyDelete
  6. Baie dankie Jo-Ann! Ek geniet dit graag om te sing en sal jou wenke probeer,alhoewel ek nie seker is die kerkoor sal my will aanstel nie is ek seker my familie sal dit waardeer.

    ReplyDelete