Verhalende skryfstuk
Dit was ‘n warme
Sondagmiddag.My ma het so pas ons middagete voorbery.Die hele famielie was kerk
toe en ek het in die jeugkoor gesing.Dit was nou ‘n ervaaring.
Elke Saterdagaand
dan oefen die jeugkoor vir die Sondag diens.Soos gewoontlik sing Menan haar
hart uit net omdat sy die solostuk kan kry.Ek is baie lief vir sing maar ek
raak seenuweeagtig as
ek alleen moet sing voor die hele kerk.Terwyl ons oefen gesels ons oor watter musiek stuk ons gaan sing en soos gewoontlik will ons ‘n vinnige nommertjie
doen.Almal stem saam en Menan sing met
haar engelle stem.
Die Sondag oggend
was ons gereed vir aksie maar al wat uitkom is Menan.Haar pa stap in by die
kerk en sê vir ons dat Menan het so baie geoefen by die huis dat haar stem weg
geslaan het.Daar sit ons nou met hierdie dilemma.En my jeugleier sê vir my dat ek moet
instaan vir haar.My hart het in my keel gesit
maar wat kon ek doen,niemand anders wou nader staan nie.
Daar staan ek nou
voor die gemeente.My hande is sopnat
gesweet en ek bewe soos ‘n riet.Die musiek begin te speel in die
agtergrond en dit was asof ‘n kalmte oor my geval het.Die spanning weg gevee.Ek
het in daardie oomblik besf dat musiek jou regtig kan verander.Dit het vir my
‘n nuwe deur oopgemaak.’n Sensasie wat elke dag groei.
Ek is seker jy het wonderlik geklink. Ek is bly jy het die moed om alleen te sing.
ReplyDeleteEnkele opmerkings:
ReplyDelete1. warme - warm
2. sopas - een woord
3. voorbery - voorberei
4. famielie - familie
5. ervaaring - ervaring
6. gewoontlik - gewoonlik
7. will - wil
8. weg geslaan - weggegaan
9. besf - besef
Ek wou nog altyd in die jeugkoor sing. Jy het 'n wonderlike gaaf moet nie laat enige iets of iemand jou terughou van die Here loof met jou mooi stem nie.
ReplyDelete