Die dag is uiteindilik hier.Dit is my 25ste verjaarsdag en ek is so siek soos 'n hond.My vriende het vir my verrass met 'n konsert kaartjie.Dit is vir my gunstelling musiekante,Swedish House Mafia.Ek klim in die stort met die gedagte dat ek beter sal voel,maar ek voel so pap soos 'n snoek.
Hier is ons nou oppad konsert toe.Daar is duisende mense wat by die hekke staan en wag.Dit is so warm dat 'n mens sou sweer die son staan stil.Uiteindelik is ons binne en nou kan die vieringe begin
As daar eending wat ek weet is dat musiek is altyd iets wat my opkikker.Na 'n paar skemmerkelkies is ek aan die brand.My siekte is iets van die verlede.Die musiek is aansteeklik en die elektriese ritme
neem my na 'n ander planeet.My droom om vir Swedish House Mafia in lewende lywwe te sien het waar geword.
Ek weet dat ek hierdie aand nooit sal vergeet nie........
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. het vir my verrass - het my verras
2. konsertkaartjie - een woord
3. gunsteling - een l
4. musiekante- musikante
5. op pad
6. eending wat ek weet is - een ding is wat ek weet
7. skemmerkelkies - skemerkelkies
8. lywwe - lywe
Ek sal nooit jou liefde vir die musiek verstaan nie, maar ek hou van jou passie.
ReplyDeleteJy was baie opgewonde!Jy is baie gelukkig om vriende soos hille te het.
ReplyDeleteJou vriende is die beste.
ReplyDelete