Tuesday 1 October 2013

Refleksie Skryfstuk

My ervaring met die blog skepping was wonderlik.Ek was eers bang  maar toe ek begin skryf het ek besef dat dit nie so moeilik is nie.

Die enige ding wat vir my moeilik was ,was om by elke week se tema te hou.Ek moes elke week dink aan 'n storie wat ek kan gebruik in my blog.Musiek was altyd my passie en om oor dit te skryf was maklik.Dit was net toe ek die woorde in afrikaans moes sit het ek 'n bietjie gesukkel.

Ek het dit baie geniet om te blog en het ook baie geleer van my klasmaats.Om ander mense se blogs te lees was baie interesant.Ek sal graag in die toekoms weer wil blog maar ek is nie seker dat dit in afrikaans sal wees nie.

1 comment:

  1. Dis goed om te hoor dat jy dit geniet het. Dankie vir jou bydrae. Sterkte met die eksamen!

    ReplyDelete